Menu

Call Us

Call Us

E-mail Us

E-mail Us

Facebook Messenger

Facebook Messenger

Follow Us

M
Home / glossary / Ps. 133:1-3

Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit dat broers ook saamwoon! Dit is soos die kosbare olie op die hoof, wat afloop op die baard, die baard van Aäron, wat afloop op die soom van sy klere. Dit is soos die dou van Hermon wat neerdaal op die berge van Sion; want daar gebied die HERE die seën, die lewe tot in ewigheid!

1
Scan the code